Ek geniet elke oomblik wat ek het in die sonnige Suid-Afrika, maar alle goeie dinge kom tot ‘n einde.
Ek gaan weer terug na die vere ooste om nog ‘n jaar te kan toer en my bearings agter mekaar te kan kry om sodoende finaal te kan besluit wat ek vir die res van my lewe [...]
Read Full Post »
Hi, ek is terug. Sjoe dit voel of ek ek weg was vir n baie lank tyd. Ek het n interesante vakansie gehad, ek het wel nie baie getoer nie maar net om weg te kon wees vanaf die rasende klomp chopsticks kids was goed gewees. Ek is nou weer reg vir die klomp en [...]
Read Full Post »