Ek geniet elke oomblik wat ek het in die sonnige Suid-Afrika, maar alle goeie dinge kom tot ‘n einde.
Ek gaan weer terug na die vere ooste om nog ‘n jaar te kan toer en my bearings agter mekaar te kan kry om sodoende finaal te kan besluit wat ek vir die res van my lewe [...]
Read Full Post »
Posted in 1, Kuns, tagged Gelukkig, Happy, Kuns, Musiek, toer on Augustus 27, 2008 | 12 Comments »
Ek is getag deur Kaalvoet.
Ek moes nogals hieroor gaan dink het kaalvoet. Ek het tot die konklusie gekom dat ek nie nodig deur iets spesifieks gelukkig gemaak word nie maar meer deur gebeurtenisse daarvan (as dit ookal mag sin maak).
Heel eerstens my familie is vir my baie belangrik en hulle maak by mederheid van die tyd [...]
Read Full Post »