Ek sit aan die anderkant van die wereld met my eie lewe en dinge om oor te bekommer. Ek probeer gereeld met die familie en vriende in Suid-Afrika gesels om te hoor hoe dit met hulle gaan en wat hulle alles nog aanvang.
2008 was ‘n jaar vol ervaringe en opvinding vir my hier in Suid-Korea, [...]
Posts Tagged ‘Hope’
het nie woorde om te….
Posted in Diep Donker Denke, tagged hoop, Hope on November 18, 2008 | 17 Comments »











