Feeds:
Bydraes
Comments

Koreaanse Hospitaal

Ek was die gelukkige kanidaat om vir twee dae ingeboek te word by n koreaanse universiteits hospitaal. Die rede was voedsel vergiftiging. Ek het gedink ek is besig om dood te gaan, want ek het tergelyketyd ogegooi en my my het gegaan. Ek is mos slim en probeer die storm uitry vir n paar ure in my woonstel, maar na 4ure se hel het ek opgegee en die moed bymekaar geskraap om by die hospitaal te probeer uitkom. Dit was makliker gese as gedaan, want sodra ek opgestaan het het die krane net weer oopgedraai, ek het op n stadium uitgepaas op my badkamer vloer met die stort aan. Dit daar gelaat ek het eventueel aangetrek gekry en begin stap na die hospitaal. Gelukkig n taxi gekry, maar ek dink ek sou beter gevoel het as ek gestap het, want die koreaner het kaialami gery, ek dink hyt gesien ek gaan enige oombli in sy kar opgooi, hy wou net vinnig by die hospitaal uitkom, hehe.  Aangekom by die hospitaal het die moeilikheid begin. Ek was amptelik die enigste foreigner in die hele hospitaal gewees, en niemand praat engels nie. Met groot gesukkel kom ek by n dokter uit, net om te besef daar is amper 20 pasiente wat reeds vir die spesifieke dokter wag. Die susters het probeer verduidelik dat ek moet sit en wag, maar hulle het opgegee, want sodra ek sit dan begin die spasmas en rukkings, ek het amper nie die badkmaer gemaak nie. Na meer as n 1uur en n half se gewag het die dokter my gesien, en dank vader hy kon engels praat, hyt my dadelik ingeboek in die hospitaal. 

Die suster het my ingespuit om my te kalmeer want teen die stadium was ek papnat gesweet en besig om te hiperventileer, ek was gedihidreer en die opgooi wou nie ophou nie. Ek weet nie wat hulle ingespuit het nie, maar dit was my beste maatjie gewees, hulle moes my semi dra na my kamer, want ek het gesweef. Ek het net op die bed geval en was net te dankbaar dat ek kon le sonder om naar te wees. 

Dit was nie lank nie toe begin die sports. Ek kry n drup, maar hulle het omtrent gesukkel om n aar te kry om die drup in te sit, so na my een arm seer gepuncture was het die ander arm kanse gekry en dit het gewerk. Hulle het al die noodsaaklike toetse gedoen en dis te veel en persoonlik om almal op te noem. Ek het binne-aars se voeding gekry en mag dus geen kos of vloeistof in neem nie, as ek dors was het n suster by my gestaan om te kyk dat ek net die water in my mond gorrel en dan weer uitspoeg. Hulle het in totaal 5 keer my bloed kom trek in n kwessie van 8ure. I mena really. 

 

So omenby half 10 maandag aand het die suster wat my drup kom omruil het probeer verduidelik dat n dokter my gaan kom sien om iets te kom doen, ek het soort van vertstaan en gese dis reg, ai ek was rerig ook maar seker nog deur die kakers, want nie lank daarna nie het die dokter opgedaag met n trollie en n moerske lang pyp. Hy het my verduidelik dat daar nog baie vloeistof in my maag is en dat dit gedreineer moes word, okay dit klink nie so erg nie – die tube moes deur my neus ingesit geword het tot in my maag. Dit was n kwessie van in by die nesu en dan se hy net sluk, sluk, sluk, sluk en hy druk die tube tot in my my maag, ek kan nie beskryf hoe f seer dit was nie, drie pluisters teen die neus op die tube in plek te hou. Ek het gedink dit gaan net n rukki in bly, maar toe kom die nuus, ek moet met die ding slaap en dan sal die dokters die volgende dag besluit of hulle dit sal uithaal. Ek het die flipping ding seker nie eers n ur in gehad nie toe freaken nuus ek die tube heeltemal uit. Ek was sommer net afgepis en het geding ag wat ek sal verder slaap en dan sal dit nie saak maak nie, ek gaan dit nie wee in my neus afrduk nie, maar ja jong die susters het mos niks beter om te doen as om te kom check of die foreigner okay is nie, en sy laat weet die dokter om weer te kom, so toe doen ons dit weer. 

 

Ek kan net se dit was rerig n baie lang en baie seer nag gewees, met die tube in my, mens kan nie behoorlik sluk nie en as jy omdraai dan wil jy opgooi, want dit beweeg binne jou en krap teen jou slukderm en maag. Ek het dit nou maar deer gedruk, die volgende oggend gesit en wag vir hierdie dokter om die ding te kom uithaal, maar ek moes eers gaan om weer ekstrale te laat neem sodat hull kon vastel of my maag al beter is. Na so 4ure se gewag het die dokter dit kom uithaal en gese my maag is skoon, jippie – kajy. Daar het net nog eending voorlgele vir die dag in die hospitaal. Ek moes gaan vir n endoskopie -kamera sluk om te kyk of alles binnekant nog in plek is. Ek sit en wag voor die dokters kamer saam met so 10 ander pasiente wat ook moet kamera sluk.  Dit was soos n pitstop vir kaialami karre. Jy gaan en sit op n stoel, die suster spuit iets in jou mons om jou keel em verhemelte dood te maak, die ander suster stoot die pasient wat sopas  die kamera sluk ding gedoen het in die recovery area, wat net afgebaken is met n gordyn. Dan is dit my beurt, ek klim op die tafel en daar stan 5 dokters om my. Die dokter wat engels kan praat vra my of ek narkose wil he en of ek sal wakker bly met die proses, logies kies ek narkose maar weens die feit dat ek niemand daar by my gehad het wat kon instaan as guardian moes ek wakker wees, not a good thing to here. 

EK moes op my sy le terwyl die ander dokters my moes vasdruk sodat ek nie kon wegruk en myself seermaak met die kamera in my maag nie. Dit was soos n Sci-fi movie. Ek sien net hoe kom hier swart lang tube avere nader en daar gaan dit in my mond, en ek moes net sluk en so min as moontlik teen dit weg. Die dokter het die kamer baie stadig laat afbeweeg om foto’s te kon neem, die kamera het tot in my dunderm af gegaan, en ek moes wakker wees die freaking heeltyd.

ek kan darem se dat alles positief en reg is en dat ek uitgeboek was laat die middag, maar ek moes eers die rekening gaan betaal het voor ek die hospitaal kon verlaat het. Ja wel ek al maar net se met medies en al was dit nog steeds n masale rekening gewees.

 

Ek was nooit bang vir dokters of naalde, maar na hierdie ervaring dink ek, ek sal rerig nie sommer gou na enige hospitaal in korea toe wil gaan nie.

 

Ek weet die videos is bietjie lank, maar dis die moeitewerd om te kyk. Sorry vir die wie CAPS het.
Ek het n blou maandag gehad, maar na die videos voel ek baie beter…. 








Counting sheep…

‘n Goeie vriend van my het vir my die youtube link gestuur, hy het gese dit laat hom dadelik aan my dink, omdat ek so sukkel om te slaap. Wel nou deel ek dit met almal. Dis die klei animasie Wallace and Gromet. Ek was mal oor die storie so ek het dit as n kompliment gevat. 

Terwyl ek dit op youtube sit en kyk het ek aan Mr Bean se episode ook gedink waar hy nie kon slaap nie, die video is 7 minute – maar aan die heel einde tel hy die skape en raak deurmekaar, so hy gebruik toe n calculator,  enjoy.

Top 5 verslawings – tag

EK het die een op wipneus se blog raak gelees. Top 5 dinge waaraan ek verslaaf is. Dit maak dit nie vir my baie maklik as ek net 5 moet noem nie, ek het n elle lange lys van dinge waaraan ek verslaaf is, maar nou ja kom ek probeer dit van nommer 5 na nommer 1 te rangskik.

 

no.5 – Koffie ( het geleer om minder hier in korea te drink net omdat dit nie dieselfde is as suid afrikaanse koffie nie, maaar ek sorg dat ek ten minste 5 koppies in kry by die skool.

                                                                                                                    

no.4 – Tydksrifte

 

no.3 – take out ( take away in SA, fast food, ek moet net elke dag ietsie lekkers koop om te eet)

 

no.2 – Esse Menthol ( Dis orals beskikbaar in korea, wat dit net vir my maklik maak om te kan koop maak nie saak waar ek toer nie, maar ek mis  Peter Stuyvesant en Camel Ligts.

 

no.1 – Download (ek is konstant na werk op my komper besig om iets nuuts te download, as daar nuwe films is of n nuwe sitcom, ek weet nie eers meer hoevel gig se goed ek aal gedownload het nie, maar dis vir my lekker as ek my koppie koffie, my siggie en ek sit en kyk die stories wat ek gedownload het.

 

(Ek tag vir Kaalvoet en vir Boerinballingskap om saam te speel)

Ek bly in n 3m by 3m kamer. Die somer was nogals n nagmerrie weens die kamertjie so klein is en ek nie n aircon besit nie. Maar mens raak dit maar ook gewoont as jy net een persoon is, ek kry nie gereeld kuier mense by my plekkie nie weens die spasie probleem, maar verlede week het ek n onverwagte gas gekry. Sy naam is Hunter die hottentotsgot. Vanaf n ongenooide gas na n permanente kamermaat, gelukkig is hy baie klein en hy help my om die insekte intoom te hou, so dis nie dat hy heeltemal gratis hier bly nie. 

Dit vat nogals om hom gewoont te raak, want hy hoy daarvan om in die middel van die nag om n vlieg ekspidisie in my kamer te gaan en in alles vas te vlieg, die eerste aand het ek ook maar n paar keer my G A T afgeskrik, maar vinnig gewoont geraak. Ons sal maar sien hoe lank Huntter gaan aanbly voor hy n nuwe blyplek gaan soek.

 

      

30 Seconds to Mars

Hierdie is een van my gunstelling bands (wel ek luister na so n wye verskeidenheid) maar ek hou van die musiek videos veral, in n kunssinnige manier. Hoop julle geniet dit ook, ek weet dis nie vir almal nie. :)
 

From Yesterday – Ek hou rerig baie van hierdie video.

The Kill

Capricon

Naglewe in Suid-Korea

Ek het nou al die afgelope ruk wat ek woonagtig is in Korea, die geleentheid gehad om saam my mede koreaanse kollegas die nag lewe van Korea te ervaar. Noodloos om te se dis ‘n definitiewe ervaring inderdaad.
Ek het so bietjie navorsing op die internet gaan doen om te kon vastel watter tipe instansies hier is om mense in die aande mee besig te hou, en dit het my nie rerig geskok nie, maar was nogsteeds interesant om van die dinge raak te lees. Van plekke wat jy verby loop en nie eers weet wat daar aangaan nie.

Ek het sondagoggend, baie vroeg Tv gesit en kyk en hulle het n dokumenter gehad oor prostitusie in die geweste, veral Korea en die Fillipyne. En dit was rerig baie hartseer om die statistieke te moes sien. Dit het my wakker gehou vir die res van die maandag oggend tot ek moes werk toe. Ek het nog verder navorsing gedoen oor die hele nag lewe van die ’skrefie oog” mense. Ek het op die website/blog afgekom wat die hele geskiedenis verduidelik van prostitusie veral in Korea. Dit het ontwikkel met die tweede wereld oorlog waar Japan die Koreaanse vrouens  gedwing het in prostitusie en toe vervang die amerikaners die japanese. My opinie bly nogsteeds dat ek nie veel hare op my tande het vir Amerikaners nie. Dis grotendeels te danke aan hulle dat so allerdaags geword het. As aanvaarbaar gesien kan word. Die volledige berig is in engels beskikbaar by die volgende link:  Sex Among Allies: Military Prostitution in U.S./Korea Relations, by Katharine H.S. Moon
Daar is tot vandag toe nog afgeskorte kampe waar die soldate na diens kan gaan stoom afblaas, en dit is streng uitnoding aalleenlik, as jy nie uniform dra nie kan jy nie ingaan nie. Maar die vrouens kan ingaan om te gaan werk. Dis nie meer soos dit in die tyd van die Koreaanse oorlog was nie, maar inteendeel, vandag het mense ook so slim geraak en dit meer aanvaarbaar gemaak vir die samelewing, naamlik norebangs (singing rooms). Maar hier kon nou die ding, mens kry soveel verskillende aspekte hiervan en daar is wel norebangs wat jy net kan gaan om te sing en die aand kan geniet sonder om balhorig te hoef te raak.

Ek het n lysie van verskillende plekke waarna toe mens kan gaan om jouself te kan geniet. (waarskuwing nie almal is so onskulding soos wat dit mag lyk nie) Dis ook ongelukkig in engels, ek het nie die krag om al die te vertaal nie.
 

Adult PC bangs, otherwise known as:

인터넷휴게실 (internet hyu-geh-shil), 전화방 (jeon-hwa-bang) or 성인PC방 (seong-in PC bang).

This is a business that has private PC rooms for one person, complete with computer, phone, and sometimes a small bed or recliner. These are places that offer exclusive privacy for phone sex or watching porn videos that have been pre-downloaded from the internet. The clothes hanger, mini-bed or recliner, and token roll of toilet paper next to the monitor, gives the obvious hint of what usually transpires in this environment.

They have varying rates, but if you are strictly going to be using your room for watching porn, then you can expect to pay around 6-7000 won/hour. For phone sex, the cost is a little higher. The customer usually pays by the hour, enters the room and waits for the phone to ring. A woman calls and they chat and there is always the possibility of meeting the woman later. One statistic from a Donga Ilbo report cited that 57% of the contacts have sex within four hours.

 

안마 (anma, ) is an upscale massage parlor normally offering illicit services. The anma signs can usually be seen ablaze throughout the night sky, often at the tops of buildings with the windows covered.

A typical upscale anma usually will include all or some of the following:

  • After paying, you will be escorted by hand to the sauna, which will house lockers and have the amenities of a typical mogyoktang.
  • Then, you are led to your own private, lounging room, where you can rest on ondol floors while watching TV. The rooms will have free cigarettes, plus a mini-fridge with water and juice.
  • You then might expect a blind masseuse to visit your room and give you a thorough massage for 30-45 minutes. Blind masseuses are noted for their heightened sense of touch and feeling in their hands, as a result of their lack of visual sense.
  • You will then be escorted to another private bath and massage room, where you will be bathed by a new masseuse.
  • Eventually, you will then receive a nude bodyrub from the nude masseuse. Everything else from that point on would be considered ‘full-service‘.
  • You will later be escorted back to your original private room. Depending on the time of night and how busy they are, you might be allowed to sleep the rest of the night there. ie., if you get back to your room by 4-5am, chances are they will let you sleep the rest of the night, as business is winding down. They will often serve free ramyeon, if asked.

Costs

Anmas can be found in the form of upscale barbershops, which can be found for as cheap as 100,000won. But traditional anmas with full amenities and private resting rooms usually cost between 170-200,000won.

Culture notes

Many anmas will refuse foreigners, unless you are going with a Korean friend.

 

In Korea, one can rarely go down a major street without seeing the candy-strip barbershop poles spinning. But these are often not for haircut and shave. Often you will see huge poles spinning or several around one location. Basically, if you see these really standing out like this, or glowing away in the middle of the night, or basically in front of any establishment that does not overtly look like a Blue Club, then it usually can mean only one other thing.

Barbershops for hair are usually written as miyongsil (미용실). The risque versions are often referred to as (ilbalso) 이발소 or (iyongsil) 이용실. Both terms traditionally used to refer to places to get your hair cut, but frequently used to denote a front for the massage parlor version.

In these kinds of massage parlors, you can often expect some variations from one place to the next. But on average, you are taken to a massage table and a woman (usually aged from 30s-50s) will begin to wash your feet in a sink at the edge of the table. After, she begins massaging you (not as thoroughly as some trained masseuses, but loosens you up a little). Sometimes, hot towels are then piled all over your body. After this usually follows some form of sexual activity. If they charged you 70K or less at the outset, it will likely only be handplay. Some places only leave it at that. Anything 80 or higher is usually full-service and after the massage, you’ll be led to a backroom with a new massage table and shower, and you’ll receive a nude body massage and full service.

You’re then led back to your original massage table, given an obligatory Vita 500 and are ready to leave. Depending on the place, you may be allowed to doze there for a bit, before leaving.

 

Room salonsBusiness ClubsVillages of WidowsMissy ClubsRoom business [clubs] … are upscale noraebangs that have large couches, and a selection of girls for one to choose from for companionship, drinking games, dancing, strip teasing, lap dancing, and extras. They frequently also have karaoke equipment and/or an on-call small live band. Most places are staffed by Korean women, but Russian women are also known to be employed at some locations, for a premium.

Room salons are very popular places for Korean businessmen with corporate expense accounts to butter up clients or unwind as they down glass after glass of whiskey-in-beer boilermakers (Poktanju).

It usually involves buying 150-300,000+ won bottles of whiskey(which would normally retail for 30,000 won), plus paying tips for the hostesses and purchasing fruit platters, or other anju. The girls are employed to keep customers purchasing more and more, so they are expert at drinking, getting the customers to drink, dumping the alcohol in the ice bucket, dumping it on the floor, dumping it on the couch, etc. When the liquor dries up, so does the fun, so expect to buy several bottles, depending on the size of the party.

Girls will usually not have sex, unless an extra fee is paid to the house, which is called “second round” (2차). Second rounds can cost from about 200,000 won up and usually take place in a nearby hotel after the hostesses change clothes. A variation is the 북창동식 room salon, which ends with oral sex performed in the room as a group. Some hostesses refuse to go to the second round.

It’s not uncommon for a small group of businessmen to drop well over a million won for an average room salon experience without the second round.

It should be noted that these are not always for men. Host bars can be found, particularly in Gangnam, which cater to affluent Korean women looking for the same pampering from Korean men. Whether any prostitution actually transpires in there is anyone’s guess and is a sensitive cultural debate in itself.

Chuljang Massage(출장 마사지) means outcall massage services. Girls will come to your place, love motel, or hotel, and provide massage and full service.

If at a love motel, look on the ground outside of the door and you’ll see business cards of naked Japanese women. The agencies on these cards can often arrange these services.

 

Dabangs (다방, , tea.room) are tea and coffee shops. Most of them are just that. As an older word for ‘coffee shop’, one will sometimes hear older people refer to newer coffee shops, such as Starbucks and The Coffee Bean, as ‘dabangs’, and people will often jokingly refer to Starbucks as 별다방 (별 meaning ’star’). However, in smaller cities and towns, dabangs are known to be used for outcall ‘companionship’. Men would call the dabang and order coffee and a women would drive a car or a scooter and deliver a thermos of coffee and sit and accompany the customer. Sexual services are known to be negotiated.

It’s important to note that the majority of dabangs do not fit this image and are just your average traditional tea and coffee shop.

 

Daeddalbangs (대딸방) are massage parlors where you receive handplay from a nude or semi-nude college-aged girl. The name originates from the merging of 대 which is an abbreviation of 대학교(university) and 딸, which is an abbreviation of 딸딸, which itself is an onomatopeia and colloqualism for ‘masturbate’.

 

Gataek massage (가택 마사지) means ‘incall massage’, where you go to the masseuses home. Due to the crackdown many formerred light district professionals are getting one-room apartments in Nonhyeon-dong and Sinsa-dong and turning them into private massage parlors, secretly building up clientele through word-of-mouth. Their services usually cost around 100,000 won, which is more expensive than what they provided in the red-light districts (usually around 60,000 won).

 

Room salonsBusiness ClubsVillages of WidowsMissy ClubsRoom business [clubs] … are upscale noraebangs that have large couches, and a selection of girls for one to choose from for companionship, drinking games, dancing, strip teasing, lap dancing, and extras. They frequently also have karaoke equipment and/or an on-call small live band. Most places are staffed by Korean women, but Russian women are also known to be employed at some locations, for a premium.

Room salons are very popular places for Korean businessmen with corporate expense accounts to butter up clients or unwind as they down glass after glass of whiskey-in-beer boilermakers (Poktanju).

It usually involves buying 150-300,000+ won bottles of whiskey(which would normally retail for 30,000 won), plus paying tips for the hostesses and purchasing fruit platters, or other anju. The girls are employed to keep customers purchasing more and more, so they are expert at drinking, getting the customers to drink, dumping the alcohol in the ice bucket, dumping it on the floor, dumping it on the couch, etc. When the liquor dries up, so does the fun, so expect to buy several bottles, depending on the size of the party.

Girls will usually not have sex, unless an extra fee is paid to the house, which is called “second round” (2차). Second rounds can cost from about 200,000 won up and usually take place in a nearby hotel after the hostesses change clothes. A variation is the 북창동식 room salon, which ends with oral sex performed in the room as a group. Some hostesses refuse to go to the second round.

It’s not uncommon for a small group of businessmen to drop well over a million won for an average room salon experience without the second round.

It should be noted that these are not always for men. Host bars can be found, particularly in Gangnam, which cater to affluent Korean women looking for the same pampering from Korean men. Whether any prostitution actually transpires in there is anyone’s guess and is a sensitive cultural debate in itself.

 

uicy bars are the name given to bars that employ Korean, Russian, or Filipino girls, who will sit, drink, flirt, and frolick with you, as long as you keep buying them ‘juicy drinks’. Depending on the place and time of night, juicy drinks can cost between 10,000 to 20,000 won. The role of these juicy girls is to keep you happy, horny, and buying more drinks for the establishment. If you want to go further and take the girl into the back or to a motel, its possible, but the cost of that varies. Expect no less than 100K and you can hear stories of drunk guys getting hosed for over 300K.

The most popular areas to find juicy bars are around the army bases, such as Itaewon’s Hooker HillSongtanCamp Walker andCamp Henry in DaeguDongducheon has a vibrant juicy bar scene outside of Camp Casey, but the MPs have really cracked down up there and regularly threaten to place certain bars off-limits for GIs, if they suspect prostitution is going on. And as Army is big business in small little TDC, the bars usually don’t mess around as much as they used to.

Texas Street across from Busan Station is a popular juicy district known for its Russian women.

 

Love motels are hotels that are frequented by lovers or cheating spouses; however, to the foreign traveller, you might not notice much of a difference between the average yeogwan and love motel. Many love motels will make themselves distinct, when you first walk by one, you’ll see a scattered bunch of calling cards in front of the entrance, with pictures of scantily-clad Japanese girls. You can call these numbers on the card and they will send a Korean escort to your room.

In mid to upper-scale love motel rooms, you can possibly expect to find anything from pink tinted lights, waterbed, mirrored ceilings, all the way to plasma screen TV, computer, and jacuzzi.

Cheap, no-frill love motels often go in the yeogwan range of 30-40,000 won/night, however, mid to upper scale can go as high as 100,000 won/night or more. Hourly rates and 휴식 are available.

 

noraebang (노래방, song.room) is an area people pay to go to to sing songs in a private room. The concept is exactly the same as karaoke rooms in Japan and within the rooms is a phone where one can order food and drinks. Each room has a number of microphones and song books; one picks a song to sing by inputing the number.

Not all 노래방 machines are equal. There are two major manufacturers of 노래방 machines in Korea, 금영 ‘KumYoung’and TJ ‘TaiJin’. You can see the new songs for that week or month usually posted outside the entrace to 노래방s around the country. Some 노래방s have both machines, to cater for those who have a preference, but most will only have one of either. As a rule of thumb, TJ machines have a wider variety of popular Western songs available than 금영 machines.

It should be noted that noraebangs don’t provide prostitution, per se, but most can facilitate it. You may notice cars whizzing through streets at night, dropping off and picking up girls in front of the odd noraebang. That’s often because ’singing girls’ can be called up and order to your room for singing companionship. These girls are not necessarily prostitutes and many noraebangs may not appreciate any frolicking in their rooms, but arrangements with the girls have been known to be made.

 

A typical noraebang. The 방 character on the right is fashioned to look like a musical note, with the two notes on the upper left representing a ㅂ, and the note on the right both the ㅏ on the right and the ㅇ below.

 A typical noraebang.
 The 방 character on the right is fashioned to look like a musical note, with the  two notes on the upper left representing a ㅂ, and the note on the right both  the ㅏ on the right and the ㅇ below.

Nache Chobap (나체초밥) is the Korean version of Nyotaimori (女体盛り, “female body presentation”), often referred to as “body sushi”, is the practice of eating sashimi or sushi from the body of a woman, typically nude. As a result of being served on a human body, the temperature of the sushi or sashimi comes closer to body temperature, which some may see as a downside or a benefit.

The practice is, in fact, not in any way common in Japan and generally associated with prostitution and mafia. Western media reporting of the phenomenon severely misrepresents this to the point that it is perceived in Japan as a European fad.

Even less common, but not unheard of, is the practice of using a male model for the same purpose, this would be called 男体盛り,nantaimori.

Ito Hirobumi, the first prime minister of Japan, was quite a lover of female beauty and is well known as having quite an interest in nyotaimori, to the point that his name is primarily associated with the practice. He is sometimes said to be the originator.

Procedures

Before becoming a living sushi plate, the woman is trained to lie down for hours without moving. She must also be able to withstand the prolonged exposure to the cold food. Her body hair, including pubic hair, would also be shaved.

Before service, the woman would take a bath using a special fragrance-free soap and then finish off with a splash of cold water to cool the body down somewhat for the sushi.

In some countries, in order to comply with sanitation laws, there must be a layer of plastic or other material between the sushi and the body of the woman or man.

Konklusie

Ek weet dit was nou n elle lange lys, maar dis die moeitewerd om dit te lees. DiS normaal vir die koreaanse mans om na die bogenoemde plekke gereeld toe te gaan, en meederheid vn hulle is getroud, want dit word gesien as besigheid. Koreaanse besigheids mans doen hulle groot deals by hierdie plekke, hulle raak snot dronk saam die kliente en wys hulle hoe om n lekker tyd te he en die besigheid betaal die rekening, sonder om vra te vrae, want hulle weet die klient sa tevrede gehou word maak nie saak wat die koste is nie.

Ek was al by die busnisess room aka norebang saam my kollegas gewees, en ja dit was n ervaring, maar dis definitief nie iets wat ek weer sal doen nie. Die ander een wat ek ook al by was is die  Hosting bar konsep, dis n redelike klein kroeg konsep en natuurlik is die venters getint sodat mens nie binnekant kan sien nie. Daar is net vroulike bartenders wat jou bedien, en dan hou hulle jou geselskap vir die tydperk wat jy daar kuier, maar dit was vir my meer n hartseer situasie en ongemaklik om rede die mans die jong koreaanse meisies soos besitingings hanteer. Ek gaan nie eers in die hele storie in gaan nie, maak my van voor af die moerin.

 

Ek moet nogsteeds se na ek hierdie self gelees het is ek nie geskok nie maar hartseer vir die koreaanse nasie vir hoe hulle dinge doen en wat vir hulle aanvaarbaar gesien word.

Hier is van hulle video’s wat baie funny is. 

(Pajama party – uitgespreek as pa-ja-ma  pa-ti)

(Die een het engelse byskrifte)

(Dieselfde liedjie – die oorspronklike video)

I is happy… (tag)

Ek is getag deur Kaalvoet.

Ek moes nogals hieroor gaan dink het kaalvoet. Ek het tot die konklusie gekom dat ek nie nodig deur iets spesifieks gelukkig gemaak word nie maar meer deur  gebeurtenisse daarvan (as dit ookal mag sin maak).

Heel eerstens my familie is vir my baie belangrik en hulle maak by mederheid van die tyd gelukkig, ek se meederheid ,want daar is tog tye wat die teenoorgestelde tog maar waar is. Hulle bly nogsteds my familie.

Ek is meederheid van my lewe n enkel lopende persoon, dus is my vriende die volgende belangrike nommer op my lysie van dinge wat my gelukkig maak. Ek sal enige iets in die wereld vir my vriende doen, sonder om tweekeer daaroor te dink. Vriendskap is n spesiale ding naby my hart. Ek moet se dis sekerlik een van die moeilikste dinge om hier in Korea te moet wees – weens die feit dat ek nie gou na werk gou n bier by my buddies kan gaan drink nie, maar ek het die voorreg gehad om nuwe vriende te kon maak in Korea wat interesant genoeg van Suid-Afrika af is. (Moet se my maag en kakebeen spiere kry genoeg oefening oor naweke met hulle :) .

 

 Soveel as wat ek van mense kan hou is ek op my  gelukkigste  as ek op my eie is en ek kan teken en musiek  luister, dan is ek in my element. Ek was van kleintyd af mal  oor teken en basies enige iets wat met kuns te make het.  Ek kan ure lank teken en nie moeg word nie. Teken is my  manier om my gevoelens neer te sit op papier en dis vir  my n veilige manier want ek is baie eerlik sonder om te  veel van myself weg te gee, en mense kan hulle eie  afleidings daarvan maak.

 

 

Verf is die ander aspek wat ek baie ekspresief mee kan wees. Ek kan myself verloor en n droomwereld in beweeg. Dis moeilik om dit in woorde neer te sit. Ek kan ongelukkig nie foto’s vam my eie werke op die blog sit nie want my portfolio is in Suid-Afrika en ek het nog nie genoeg werke hier gedoen nie. Het nou maar eers weer begin hier in Korea.

 

 Ek het die voorreg gehad om te kon swot in die rigting wat ek so mal oor is, naamlik  grafiese ontwerp. Dis waar ek n ander wereld van die kunste ontdek het en n ander manier gekry het om kreatief te kon wees. Daardeer het ek ook versot geraak aan die internet en rekenaars. Ek kan nie sonder my rekenaar nie. Ek is baie gelukkig as ek voor my rekenaar kan wees. 


 

Daar is net te veel dinge wat my gelukkig maak om oor elkeen te moet skryf so ek gaan n lysie hier onder opstel.

I is happy wanneer….

* Ek hou van my rekenaar soos ek reeds gese het.
* Interenet is n moet.
* My geloof maak is n vreugdevolle deel van my lewe 
* Die natuurskoon – maak my baie rustig en gelukkig om in die natuur te kan wees – met my rekenaar by        gese.
* T.V
* Tydskrifte – Enige kuns tydskrif, manga komics ens
* Tegnologie – ek is altyd opsoek na die nuutste gadgets
* Vodka en Tequila maak my vreeslik gelukkig
* Science-Fiction – ek hou van vreemde dinge
* Spoeg en plak – collages ( kan ure daaran spandeer)
* Kos – veral Suid-Afrikaanse disse 
* Klere – Okay ek hou van shopping, it’s good therapy
* Versamel – enige iets, wel amper enige iets.
* Om foto’s te neem
* Om te kan toer
* Musiek – Ek is redelik oop vir musiek 

     

(Foto’s vanaf deviantart en mockajava)

Ek het my kreatiwiteit terug gekry, na maande se gesoek. Dit voel of ek van vooraf moet begin leer om te teken en verf, maar dis so lekker om weer soos n kind te kan dit doen. Ek het vanaand vir die eerste keer in meer as 3 jaar n verf kwas opgetel. Dit was vreemd en frustreerend tergelyke tyd maar dis soos om fiets te ry. Dit vat net tyd en geduld. Hier is n paar foto’s van die afgelope maand se sketsies wat ek gemaak het. Ek weet ek kan baie beter teken en verf, maar dis okay vir nou.

 

 

(Tradisionele koreaanse papier en ink)

 

 

(Observatory in Downtown Gyeongju – My eerste verf sessie in ‘n lank tyd)

 

 

(Bug, duim en ek  - potlood sketse deel 1)

 

 

(Potlood sketse deel 2)

« Newer Posts - Older Posts »