
Ek het verlog gevat vanaf my blog en sommer alles wat in my skedule gebeur het.
My tyd is nou verby en ek sal my posisie in neem voor my komper en weer voortgaan met my blog.
Ek vra onverskoning dat ek nie in die tyd enigsins op my blog betrokke was nie.
( ek het nou eers weer my log-in settings gaan verander)
Ek is in Korea vir my tweede jaar en vind dit aansienlik gemakliker om dinge te doen en om in die vloei van dinge weer te kan kom.
Die nuwe skool is n baie groot aanpassing en dit veg al my energie elke dag, maar dis nou nou nie iets om oor huistoe te skryf nie.
Ek het n website ontdek die afgelope ruk waar mens jou eie ontwepe kan maak en dan dit verkoop, maar ek het die volgende idees van ander ontwerpers baie amuserend gevind en wil dit met almal deel.





Ek gaan probeer on nog op te sit, ongelukkig het ek die link verloor so ek kan nie onthou wie dit gedoen het nie.
Hier is n nuwe musiek video van die koreaanse pop groep BIG BANG
[ net die koreane kan so kreatief raak oor n suig stokkie]
Groete vir eers













Hallo Mocka! Goed om jou weer raak te lees, ou!
Gaan jy die keer by jou belofte hou en nie weer in die niet verdwyn nie, hmmm???
Ek is mal oor daai eerste T-shirt!
Hi Boendoe, yip, ek sal so maak,
Mocka welkom terug!!! Ek LOVE, nee dis nie sterk genoeg gestel nie, ek CRAVE daai T-shirt met die kat op!!! Bwahahahahaha, dis so EK daai!!!
Pikkelik, as mens n t-hemp kan dra elke dag van hoe jy voel, ek dink dit sal n baie interesante ding wees om te beleef. So as jy nie van iemand hou nie dan sit jy sy prentjie op jou hemp met n streep daardeur, ai- ai dit sal mos oor;og veroorsaak.
Hi, cool post. I have been wondering about this topic,so thanks for sharing. I’ll probably be subscribing to your site. Keep up the good work
Welkom terug Mocka….. Ek soek so Sarcastic comment loading…… ene
Hi MJ ek na jou verlang!! Baie welkom terug!!!
Ek hou van die laaste t shirt!!
Wipneus, ek het ure se pret gehad met die hemde. Ek dink ek kort een wat hangover se na die naweek, ai ai – die soju en kareoke is mos nooit n goeie kombinasie nie.
Ek sal binne-kort dit post, ek moet eers al die legkaart stukke saam plak om alles te kan onthou en daarna my dignity gaan optel waar ek dit vergeet het vrydag. hehehe
Aan wie se voete bid jy daar? Hoop in die vervolg effe meer dikwels van jou te hoor!
HI boer, nee flip ek kan nie meer onthou nie, ek was daar maar ek was seker dan okk dan nie daar nie, hehe, ja ek is maar stil deesdae, weet nie rerig wat om te se nie, hoe harder ek dink hoe minder kan ek aan iets dink, as dit ookal sin kan maak.