Hierdie is die koreaanse girlband wondergirls se nuwe single met JYP.
Ek kan weens n goeie vriend se interpretasie nie meer na die liedjie luister sonder om te lag nie. Hulle sing nobody nobody but you, maar dit klink of hulle se nobody nobody gwangju. :)













Ek hoor ook nobody, nobody gwangju
Ek hou van die song!
Hulle moenie my stad se naam so eidelik gebruik nie!
Baie catchy tune en dit sal ook nie dieselfde wees na dese!
Hehe.
As ek myself kry dan sing ek die wysie in die klas, baie catchy.
Hierdie deuntjie draai heeldag in my kop en op die oomblik is dit aansteeklik. Maar ek dink met die daaglikse blootstelling gaan ek op die ou-end net so gatvol daarvoor raak as wat ek geraak het vir hulle vorige treffer “Tell me”. Terloops, het jy geweet die oudste lid van die groep is maar 20! Die ander lede is onderskeidelik 19, 19, 16 en 16 jaar oud!
Dis nogals waar boer, dis soos meeste koreaanse k-pop songs, dis baie catchy, maar mens kan so vinnig moeg raak daarvoor.
Dis baie interesante inligting van die groep, ek het nie geweet hulle is so jong nie.