Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for Oktober, 2008

The Empty Chair….

I am seeing so many different things that I will treasure forever even when I leave South Korea. It’s been a blessing and a experience to travel and work here at the same time. It’s hard to imagine that I have been here for a full year, and that it’s almost time for me to [...]

Read Full Post »

Almal van ons het ons geheimpies wat jy vir jouself hou. Jy brand om met iemand dit te deel,maar daar is nagevolge as jy dit doen. Hoekom is dit so maklik vir party mense om twee lewens te kan lei sonder om daaroor te skroom en ander mense kan nie die dag eers maak sonder [...]

Read Full Post »

Kry vir jou ‘n Apple….

Ek het so bietjie op Apple se website gaan rond kyk wat ek graag eendag wil koop. Ek is ‘n technology freak. Ek sal seker as ek eendag die geld het ‘n studeerkamer vol rekenaars en stuff he. Daar is soveel om van te kies, hulle maak dit nie vir ‘n mens rerig maklik met [...]

Read Full Post »

Hierdie is die koreaanse girlband wondergirls se nuwe single met JYP. 
Ek kan weens n goeie vriend se interpretasie nie meer na die liedjie luister sonder om te lag nie. Hulle sing nobody nobody but you, maar dit klink of hulle se nobody nobody gwangju.  :)

Read Full Post »

Ek was die gelukkige kanidaat om vir twee dae ingeboek te word by n koreaanse universiteits hospitaal. Die rede was voedsel vergiftiging. Ek het gedink ek is besig om dood te gaan, want ek het tergelyketyd ogegooi en my my het gegaan. Ek is mos slim en probeer die storm uitry vir n paar ure [...]

Read Full Post »