Ek weet die videos is bietjie lank, maar dis die moeitewerd om te kyk. Sorry vir die wie CAPS het.
Ek het n blou maandag gehad, maar na die videos voel ek baie beter….
Ag my cap hardloop in elk geval die heeltyd op “empty”! Dus gaan ek nou bietjie video’s kyk om my gemoed te lig!! Hoekom is Maandae altyd so sleg???
Hoop jy het ‘n lekker week, gelukkig is dit ‘n kort week?
Ek is so bly die week is kort, ek kan nie wag vir vrydag nie. Aangesien my director uit die verkeerde kant van sy bed uit geklim het, ek tripple tone maar om hom. (draak)
Ek luuuuv Jeff Dunham! Het Vrydag ‘n date met hom gehad, en toe sommer Sondag ook sodat Liefie dit ook kon geniet. ‘n Dierbare vriendin het albei sy DVD’s vir my gebring. Hy is so goed, ek vergeet skoon om hom dop te hou – ek sien net daai puppets, hulle lewe behoorlik! Walter is ‘n treat, maar ek dink tog Peanut is my fav.
Hi Dellie, ek het jou inskrywing gelees die naweek en sommer al sy videos op youtube gekyk, ek moet se ek het lanklaas so lekker gelag. Ek het vergeet om te se dat ek dit by jou geleen* het – maar dankie want dit is super funny veral peanut en babba J. Ek wou ook met almal deel want dis rerig great. Weereens dankie
Ag my cap hardloop in elk geval die heeltyd op “empty”! Dus gaan ek nou bietjie video’s kyk om my gemoed te lig!! Hoekom is Maandae altyd so sleg???
Hoop jy het ‘n lekker week, gelukkig is dit ‘n kort week?
Ek is so bly die week is kort, ek kan nie wag vir vrydag nie. Aangesien my director uit die verkeerde kant van sy bed uit geklim het, ek tripple tone maar om hom. (draak)
Ek luuuuv Jeff Dunham! Het Vrydag ‘n date met hom gehad, en toe sommer Sondag ook sodat Liefie dit ook kon geniet. ‘n Dierbare vriendin het albei sy DVD’s vir my gebring. Hy is so goed, ek vergeet skoon om hom dop te hou – ek sien net daai puppets, hulle lewe behoorlik!
Walter is ‘n treat, maar ek dink tog Peanut is my fav.
Hi Dellie, ek het jou inskrywing gelees die naweek en sommer al sy videos op youtube gekyk, ek moet se ek het lanklaas so lekker gelag. Ek het vergeet om te se dat ek dit by jou geleen* het – maar dankie want dit is super funny veral peanut en babba J. Ek wou ook met almal deel want dis rerig great. Weereens dankie
Ou Achmed bly ‘n wenner en dan ou Bubba J ook!
Hulle is almal eintlik hilarious! Ek wens ook die week om MJ!
Kaalvoet vandag het 5ure oor en dan net donnerse donderdag om te gaan,yippie
soos peanut se okayyyyyyyyyyy
/me loves Dunham!
Geniet die lang naweek
HI wipneus, die naweek het my doodmoeg gehad, maar dit was unbelievable good gewees.
Nou waar is jy??? Ons wil foto’s van jou naweek sien!!!