Ek weet die videos is bietjie lank, maar dis die moeitewerd om te kyk. Sorry vir die wie CAPS het.
Ek het n blou maandag gehad, maar na die videos voel ek baie beter….
[...]
Posted in Humorsin, tagged comedy, funny, Humorsin, jeff dunham on September 29, 2008 | 10 Comments »
Ek weet die videos is bietjie lank, maar dis die moeitewerd om te kyk. Sorry vir die wie CAPS het.
Ek het n blou maandag gehad, maar na die videos voel ek baie beter….
[...]
Posted in Humorsin, tagged Humorsin, mr bean, sheep counting, slaaplose nagte, wallace and gromet on September 25, 2008 | 8 Comments »
‘n Goeie vriend van my het vir my die youtube link gestuur, hy het gese dit laat hom dadelik aan my dink, omdat ek so sukkel om te slaap. Wel nou deel ek dit met almal. Dis die klei animasie Wallace and Gromet. Ek was mal oor die storie so ek het dit as n [...]
Posted in Computers, Humorsin, tagged art mags, download, esse menthol, movies on September 23, 2008 | 7 Comments »
EK het die een op wipneus se blog raak gelees. Top 5 dinge waaraan ek verslaaf is. Dit maak dit nie vir my baie maklik as ek net 5 moet noem nie, ek het n elle lange lys van dinge waaraan ek verslaaf is, maar nou ja kom ek probeer dit van nommer 5 na [...]
Posted in Humorsin, tagged hottentotsgot, insekte, kamermaat on September 16, 2008 | 12 Comments »
Ek bly in n 3m by 3m kamer. Die somer was nogals n nagmerrie weens die kamertjie so klein is en ek nie n aircon besit nie. Maar mens raak dit maar ook gewoont as jy net een persoon is, ek kry nie gereeld kuier mense by my plekkie nie weens die spasie probleem, maar [...]
Posted in Kuns, tagged 30 seconds to mars, from yesterday, music, the kill, video on September 4, 2008 | 18 Comments »
Hierdie is een van my gunstelling bands (wel ek luister na so n wye verskeidenheid) maar ek hou van die musiek videos veral, in n kunssinnige manier. Hoop julle geniet dit ook, ek weet dis nie vir almal nie.
From Yesterday – Ek hou rerig baie van hierdie video.
[...]
Posted in Diep Donker Denke, tagged naglewe, norebang on September 1, 2008 | 23 Comments »
Ek het nou al die afgelope ruk wat ek woonagtig is in Korea, die geleentheid gehad om saam my mede koreaanse kollegas die nag lewe van Korea te ervaar. Noodloos om te se dis ‘n definitiewe ervaring inderdaad.
Ek het so bietjie navorsing op die internet gaan doen om te kon vastel watter tipe instansies hier [...]