So my rekenaar het n wurm. 10 000 om presies te wees ( dood ernstig). Ek kon darem nog op die internet werk met minor probleempies, maar dis nou waar ek nie meer kan nie. Al my blogs is weg, dis alles ge-erazed. die folder op my rekenaar met al my files in en foto’s [...]
Archive for Julie 20th, 2008
ek haat wurms…
Posted in Diep Donker Denke, tagged moerig, virusse, wurms on Julie 20, 2008 | 10 Comments »











